Tip:
Highlight text to annotate it
X
Soveel keer sien ons Jesus in die evangelies sê, "Hy wat ore het, laat hom ***."
Hy praat nie net van ons fisiese ore nie.
Die mense in die skare -- hulle het Sy stem gehoor, hulle het fisies ore gehad,
maar wat Jesus hoofsaaklik hier sê is dat ons nodig het om geestelike ore te hê wat ingestel is op God se stem.
En so het ons nodig om Sy stem te ***, ons het nodig om aandag aan Sy stem te gee.
Sy hele naam -- Yeshua -- beteken, "Die HERE is verlossing."
Wat Jesus sê is, 'Ek het gekom om jou te red van jou sondes, Ek het gekom om jou te los, Ek is jou redder,'
'Ek is jou messias, Ek is die Seun van God, en die Redder van die wêreld!'
Johannes die Doper het selfs getuig, "Hier kom die Lam van God, wie die sondes van die wêreld weg sal neem!"
Jesus het gekom om jou sondes weg te neem en jou te vergewe en vir jou 'n nuwe lewe te bring!
So ons het daardie ore nodig wat Sy stem ***.
In die illustrasie hier het ons die Mickey Muis poppie -- hy het nie ore nie. Hy het gebreek gekom, wat jammer was.
Hy hou nie noodwendig daarvan om sonder ore te wees nie en heel wees nie.
Die Here wil ons heel maak en vir ons daardie ore gee wat ***.
Wat Jesus gesê het, in Johannes 5:24, was "Hy wat na My woord luister en glo in die een wat My gestuur het,
het ewige lewe en sal nie in die verderf inkom nie, want hy het oorgeslaan" (of oorgegaan) "van dood na lewe."
Interessant.
So ons het ore nodig wat ***.
Jakobus 1:22 sê dat ons nie net die woord moet "***" nie, maar "die woord doen, nie net *** nie, sodoende nie onsself net bedrieg nie."
As ons Sy stem ***, maar Hom nie gehoorsaam nie bedrieg ons onself -- Jesus het gesê, "As jy my liefhet, gerhoorsaam my opdragte" --
Ons het dit nodig om dit na te volg en daardie dade ons geloof laat volg.
Wat ons hier het is 'n dinamiek waar God vir ons hierdie gawes en vermoëns, ons kreatiwiteite, ons geestelike gawes gegee het.
1 Korintiërs 12, Romeine 12, Efesiërs 4.
Dit kan iets wees wat God jou spesifiek na geroep het.
Soms kan ons dit meet aan hoe God ons begewe het,
watter passies Hy ons gegee het en dit navolg en Hom gehoorsaam,
vermenigvuldig daardie talente net soos die getroue dienaars in Matteus 25,
Nie dit begrawe in die grond, omdat jy *** is vir God nie,
of wat Hy dalk mag doen, maar om bly te wees in die vermenigvuldiging wat Hy ons gegee het, omdat ons Hom liefhet.
Hy het vir ons hierdie gawes gegee. Die klein kwassie is 'n illustrasie daarvan.
Watookal dit is, hoflikheid, diens, barmhartigheid, evangelisasie...Miskien is jy geroep tot 'n pastoor, miskien 'n onderwyser.
Watookal dit is, jy het dit nodig om God te volg en na Sy stem te luister. Luister vir Hom en wag op Hom en gehoorsaam dan.
So, uiteindelik het ons ore nodig om te ***, ons moet doeners wees van die woord en nie net *** nie,
en mag ons getrou gevind word met die koms van ons Here Jesus Christus.
Wei alle dinge aan Hom, doen alle dinge tot Sy glorie, en wees geseënd. God seën jou.