Tip:
Highlight text to annotate it
X
Die tyd is nou 18:25 en 9 sekondes .... nou
Dankie dat jy aangesluit het, sal jy asseblief vir my jou naam en beroep sê?
My Naam is Alfred Kröner
Ek is by die universiteit van Wes-Duitsland en ek is 'n afgetrede professor van geologie
Onder Verenigde Koninkryk wet moet ek u inlig
Dat hiedie komunikasie opgeneem word, het ek u permissie om die inhoud van hiedie opnemeing publiek te maak?
Seker!
Baie dankie
Ek gaan net vir jou 'n paar kort vrae vra, die eerste een wat ek wil vra....
jy was die Alfred Kröner wat in die video verskyn het
wat kommentaar op die Koran gelewer het, dit was in die laat 70's of vroeër 80's
Kan ek vra om watter omstandighede gelei het om soday jy hierdie konferensie by kon woon
Wel, daar was geen spesiale omstandighede nie. Dit was 'n profesionele konferensie waar baie uitlanders
en Arabiere mense begewoon het want dit was die eerste tyd dat so 'n groot
Navorsing projek in Saudi Arabia onderneem is
En die universiteit van Jeddah, dit bedoel King Abdulaziz universiteit eintlik hierdie konferensie uitgevoer het
omdat baie van die dosante en senior studente van hierdie universiteit het eintlik in
Britanje en Wes-Europa gegradueer en wou hul uitslae af te wys.
So was hierdie konferensie spesifiek oor die Koran en geloof?
Of was die Konferensie oor iets anders?
Dit het niks te doen gehad oor geloof nie, dit was pure 'n prefesionele konferensie oor geologie
Nie 'n enkele woord was bespreek oor geloof of die Koran nie!
Wat was die omstandighede wat gelei het dat jy met godsdienstige teks aangebied word
en dan gevra word om kommentaar te lewer op dit?
Wel...
gedurende die konferensie was daar 'n onderhoudvoerder wat deur Saudi TV se adjonk president georginiseer
van daardie spesifieke universiteit
en daar was omtrent vyf of ses,
Ek kan nie so goed onthou nie, professors van verskillende
Europese en noord Amerikaanse universiteite
dat hierdie tv onderhoud bygewoon het
en dit was vir die eerste keer
dat ons met hierdie vrae gekonfronteer is
"Tot watter mate is die Koran verenigbaar met hedendaagse denke in Aardwetenskappe?"
Jou kommentaar is later gebruik om voor te stel dat jy gedink het dat die Koran inligting bevat het wat nie deur die mens in daardie tyd bekend was nie
sonder goddelike openbaring
*** jy dat dit akkuraat jou mening weerspieël op daardie tyd?
Wel dit was nie by die doel en die gesprek wat ons gehad het nie,
die gesprek was...
hulle was besig om sekere verse van die koran te lees en dan sou hulle sê
"Is dit versoenbaar met 'n moderne wetenskaplike kennis?"
In som gevalle sou ons ja gesê het, omdat daar altyd in alle gelowe iets is
wat versoenbaar is en in ander gevalle sou ons nee gesê het.
So daar was nooit die vraag of daar enige goddelike omstandighede of enigiets in hierdie onderhoud nie
Het jy al ooit probeer om hierdie videos te verwyder van die web?
Nee
Eintlik is daar is iets wat ek onlangs ontdek het
iemand het my die Koran as 'n geskenk gegee
En as ek na agterkant van die Koran kyk is jy eintlik in my Koran!
Ek weet nie of jy weet nie, maar jy is in a huilige boek!
Ek het dit gesien! Ek het ook 'n afskrif van dit by die huis
Ek het dit baie baie baie jare gelede gelees maar dit het niks te doen me daardie spesifieke onderhoud nie.
Het jy eniger verder na hierdie onderwerp gekyk sedert hiedie gebeurtenis?
Nee!
en het u opinie verander sedert hierdie gebeurtenis?
Wel, jy sien, hierdie konferensie was ek *** in '79 en niks het gebeur nie en...
Jy weet, die hele ding met die internet het eintlik net so vuur of vyf jaar gelede opgekom.
Ek kan nie eers onthou nie!
en dan het iemand my 'n boodskap oor die internet gestuur
en ek het geantwoord an gesê "o ek is baie verras, maar dit is nie hoe dit was nie" en so aan
entoe kom daar deurlopend meer boodskappe
en toe praat ek met die mense in my afdeling, ons hets ' adrykskunde afdeling
waar daar twee mense was wat regtig Arabies kon praat en hulle is arabiers
soos jy hulle sal noem, en hulle ken die arabier wereld baie goed
en ek het hulle oor dit vertel en hulle het gesê
"Kyk, daar is niks wat jy kan doen nie, jy moet net met dit leef, los dit alleen, want ons kan nie u aanraai om iets te doen nie. Dit sal nie help nie!"
Laastens mag ek vra, het jy Muslim geword as 'n resultaat van hierdie gebeurtenis?
Nee, ek was nie Muslim voor dit nie en was nooit muslim na dit nie!
[Albei lag]
En laastens, on klaar te maak....kan jy bevestig....
Is die menings wat jy in hierdie video onderhoud gestel het jou eie?
Die een waaroor ons nou praat reg?
Ja die een wat ons op die oomblik het!
Sekerlik, dis my eie opinie
En het ek vir jou 'n beloning vir hierdie? Finansieel of andersins? aangebied?
[Lag] Nee, nog nie
[Albei lag vir Alfred se snaakse grap]
Ek sal jou ook niks aanbied nie!
[Albei lag vir DieRationalizer se ewe snaakse grap]
Okay, wel baie dankie Alfren dat jy saam gestem het om hierdie onderhoud te doen
Ek sal probeer om seker te maak dat so baie mense as moontlik hierdie video spieel
Sekerlik!
Die tyd is nou 18:30 en 39 sekondes...nou