Tip:
Highlight text to annotate it
X
Die prys van data verhoed toegang tot Wikipedia vir miljoene mense.
Hallo. Hier is 'n brief wat ek en my klasmaats geskryf het
om gratis toegang tot Wikipedia te verkry.
Dit gaan as volg
Ope brief aan Cell C, MTN, Vodacom en 8ta
Ons is leerlinge in Graad 12 by Sinenjongo Hoërskool,
Joe Slovo Park, Milnerton, Kaapstad.
Ons het onlangs gehoor dat in sommige Afrika lande,
byvoorbeeld Kenya en Uganda,
dat selfoon netwerke
vir hulle kliënte verniet toegang tot Wikipedia aanbied.
Ons *** dit is 'n wonderlike idee.
en wil julle graag aanmoedig om ook
dieselfde aanbod te maak hier in Suid Afrika.
Ons skool het nie 'n biblioteek nie.
Negentig persent van ons het wel selfone
maar dit is duur vir ons om lugtyd te koop,
so as ons verniet toegang kan kry to Wikipedia,
sal dit 'n groot verskil vir ons maak.
Gewoonlik wanneer ons navorsing doen,
is Wikipedia een van die beste webtuistes,
en daar is inligting oor amper elke liewe onderwerp.
*** aan die hupstoot wat dit vir ons sal gee
en die hele opvoedkundige sisteem van Suid Afrika.
Ons onderwys sisteem het hulp nodig
en om toegang te hê tot Wikipedia
sal 'n enorme positiewe verskil maak.
Dankie.
Enkosi.
Dankie.
Dankie.
Voeg jou naam by tot ons ope brief: facebook.com/FreeAccessToWikipedia Deel asseblief hierdie video
Directed by Charlene Music Produced by Victor Grigas Music by Andy R. Jordan A production of the Wikimedia Foundation, the non-profit that supports Wikipedia