Tip:
Highlight text to annotate it
X
God is ons toevlug en krag; 'n baie teenwoordige hulp in nood.
Dit is Psalm 46:1. In die volgende paar versies van hierdie Psalm,
sien ons die mooi illistrasie van GOD wat ons vrede en troos is tydens rampe.
In verse 2 en 3, sien ons selfs wanneer die simbole van magtigheid -- die berge sal die see in gevat word,
die waters daarvan brul en beroerd wees, die golwe sal mal gaan, maar ons het God as ons vrede,
en vers 10 sê, "Wees stil, en weet: Ek is God."
Paulus noem God die "Vader van ontverminge" en die "God van alle troos" in 2 Korintiërs 1:3.
Soms gaan ons deur hierdie dinge,
sodat ons daardie dinge kan beleef; op God vertrou en Sy troos sien, en wanneer ander deur die dinge gaan,
kan ons hulle ook troos.
Dit is nie 'n maklike ding om deur te gaan nie -- Ek is seker jy was ook al deur baie.
Maar sien, ons kan wees soos Jona en reguit weghardloop van GOD af,
of ons kan soos Job wees en op ons knieë val voor God en vra vir Sy hulp.
Dit is of trots of nederigheid, en in rampe, mag ons almal na God draai en nie weghardloop nie.
Habakkuk -- hy was 'n profeet van God. Dit is 'n baie eienaardige boek vanuit die Ou Testament,
maar tog 'n wonderlike een -- dit is ook 'n boek oor swaarkry.
Aan die begin het Habakkyk nie voluit verstaan wat God mee besig was nie.
God was besig om Sy mense te tugtig met 'n meer goddelose nasie as hulle.
Maar op die einde, wanneer hy besef en steeds weet (hy is 'n gehoorsame profeet van God),
Dat selfs wanneer daardie vyeboom nie vye dra nie,
wanneer die wingerde geen vrugte dra nie,
wanneer daar nie meer skape in die veld oor is nie,
en wanneer daar nie meer diere in die stalle is nie,
steeds weet ons dat God getrou is, en hy sal Hom steeds loof.
En dit is my hoop vir julle almal -- wanneer jy deur rampe gaan, vertrou op God.
As jy iemand ken wat deur 'n ramp gaan, wees daar vir hulle.
Wees die vleesgworde liefde van God vir hulle. Deel die liefde van Jesus met hulle.
Soms is luister goed. Ander kere is dit nodig om saam met hulle te bid! Dit is fantasties!
Ons krag is in gebed! Dit is 'n geskenk van God. Dit is nie ons eie krag en sterkte nie.
Maar God kan deur ons werk.
So weereens, as jy deur 'n ramp gaan, of jy iemand ken wat deur een gaan, vertrou op God.
Kyk na Hom eerste. Wees geseënd. Weet dat God ons Vader van ontverminge is en ook die God van alle troos. God seën vir jou.