Tip:
Highlight text to annotate it
X
[Instrumentele musiek]
Daria Musk: Ek het begin liedjies skryf toe ek 14 was en ek het gedroom dat daar dalk
hierdie wyer wêreld was vir wie ek kon sing. Miskien was my mense iewers daar buite.
En so het ek aangesluit by Google+. Dit het intuïtief en opwindend gevoel. En toe sit ek so 'n klein
handgeskrewe tekentjie op waarop staan, ‘Hangout-konsert, +Daria Musk.’
Ek het ‘Begin 'n Hangout’ gedruk en daar was niemand nie. En ek het gedink, o aarde, jy
weet, soos, ek het al in genoeg leë vertrekke gespeel om daardie gevoel te ken.
Skielik het 'n gesig ingeloer, en nog een, en nog een - en wat my verstom het, was hoe onmiddellik
dit globaal was.
Ons het drie regtig massiewe Hangout-konserte gedoen en my derde Hangout-konsert is
deur meer as 200 000 mense gekyk – elkeen het dus 'n kans.
Ek het gedink ons kan ‘+1 Me’ doen, want dis die Hangout-liedjie.
[Gesing: I watched the sunrise in Norway through your laptop screen …]
Die onmiddellikheid en egtheid wat ek kon skep met mense in Hangouts
– kan ek nou opvolg met die werklike vrystelling van my musiek.
Ons kon eintlik die oudio van die Hangout-konserte vat en dit op my eerste
regstreekse album sny.”
[Gesing deur Daria & R.A.M.: … Baby plus one me baby plus one me ...]
As jy nou dadelik op Google+ gaan en wys dat jy iets merkwaardig doen, sal hulle
jou raaksien. Dis hoe dit werk.
So mense kry sakevennote en globale gehore, in 'n oogwink.
[Gesing: Love love love, The way you move me ...]
Google+ het beslis my lewe verander, my hart verander. Dit het alles in 'n oogwink verander.
[Gesing: … love love love]