Tip:
Highlight text to annotate it
X
Welkom by Colnect
Colnect is BAIE spesiaal
Colnect is beskikbaar in 50 tale vir versamelaars van regoor die hele wêreld
Versamelaars kan hul eie versameling beheer en vertoonen outomaties vergelyk met wat hulle nodig het van ander Colnect lede
Ja, vergelyk OUTOMATIES jou lys met die van ander versamelaars
Dit kan ure van jou tyd spaar
Kyk na 'n lid se profiel met 'n kliek en sien wat hulle aanbied en wat hulle wil hê
Sien die aantal items elke versamelaar het vir elke kategorie waarin hulle aktief is
Wat hulle reeds het
Wat hulle aanbied vir ruil
Wat hulle wil hê
Byvoorbeeld, kliek om die seëls te sien wat hierdie versamelaar aanbied vir ruil op haar ruil lys
Hier kan jy die versamelaar se ruil lys sien wat georganiseer is deur land van uitgave
Colnect se unieke ooreenstemmende funksie kan outomaties met jou wenslys en met haar ruil lys vergelyk
Kliek om die seëls van hierdie versamelaar te sien wat hulle van 'n spesifieke land aanbied
Kliek om seëls uit hierdie reeks te sien
Ons sien nou seëls van die versamelaar se ruil lys
As ek een van hierdie seëls wil hê
Ek kliek eenvoudig om dit by te voeg by my wenslys
En...
Dit is nou op my wenslys
Ek kan ook openbare notas byvoeg. Hier, kan ek aandui dat ek hierdie seël in uitstekende toestand wil hê
Nou, wanneer ek na die outomatiese vergelyking van die ander versamelaar se ruillys met my wenslys kyk...
Ek sien net die seël wat ek gemerk het
Kliek om meer besonderhede te sien
Bykomend tot katalogus inligting, kan jy SLEGS op Colnect onmiddellik uitvind ...
Versamelaars met hierdie item in hul versameling
Versamelaars wat bereid is om hierdie item te ruil
Versamelaars wat hierdie item wil ontvang
Selfs my jongste toevoeging tot my eie wenslys
Colnect ondersteun verskillende versamelbare kategorieë en ons uitgebreide katalogusse is geskep deur versamelaars
Indien die kategorie wat jy versamel nie 'n deel van Colnecet is nie, kan jy dit by Colnect byvoeg.
Daar is baie meer wat Colnect aanbied
Jy is welkom om aan te meld en meer te leer :)