Tip:
Highlight text to annotate it
X
Premie lidmaatskap gee jou toegang tot verskeie funksies wat jou Colnect ervaring verryk
As jy Colnect gereeld gebruik asseblief oorweeg om ons te ondersteun deur 'n premie lid te word
Vinnige Merk Premie Diens laat jou toe om items vinnig by te voeg of te verwyder uit enige van jou lyste
Normaalweg, om 'n item van 'n lys by te voeg of te verwyder moet jy die keuse boks kies
En kliek weer vir elke item
"Vinnige Merk" is beskikbaar op enige item lys bladsy
Om vinnig all die items van een van jou lyste by te voeg of te verwyder, eenvoudig beweeg die muis oor die "Vinnige Merk" boks
Byvoorbeeld. Kliek hier om al die items by te VOEG aan jou ruil lys
En met 'n enkel kliek alle items is by jou ruil lys bygevoeg
Nog 'n voorbeeld: Kliek hier om alle items van jou versameling lys te VERWYDER
Met 'n enkel kliek alle items is van jou versameling lys verwyder
Vinnige Merk aksies affekteer alle items wat getoon word
Aangepaste Persoonlike Lys Diens
Kliek op "My Lyste"
Alle lede van Colnect kan maklik hul versameling, ruil en wens lyste beheer
Premie lede kan ekstra aangepaste persoonlike lyste skep
Algemene gebruike is lyste van 'n spesifieke ruil of verkoop
Kliek op "Nuut" om 'n nuwe aangepaste persoonlike lys te skep
Gee 'n naam vir jou aangepaste lys
In hierdie voorbeeld skep ons 'n lys van items wat vir 'n ander lid gereserveer is, sodat ons die lys "Gereserveer" noem
Aangesien ons nie wil hê dat ander lede hierdie lys sien nie, merk ons dit eenvoudig as privaat
En kliek op "Opdateer"
En hier kan ons sien die lys is geskep
Die byvoeg en verwydering van items van ons nuwe lys is so eenvoudig soos die bestuur van ons standaard lyste
Kliek om 'n item by te voeg by ons nuwe aangepaste lys
Aangesien die lys privaat is, verskyn dit nie op die profiel bladsy nie
Kom ons gaan terug na "My Lyste" bladsy
En skep nog 'n lys, hierdie keer 'n openbare een, van items wat ons as 'n *** verkoop
Kliek op die "Opdateer" knoppie
En hier kan ons sien die lys is geskep
Soos met alle ander lyste, kan ons die "Vinnige Merk" funksie gebruik om al items op hierdie lys by te voeg of te verwyder
Alle items is bygevoeg. Nou laat ons kyk na ons profiel bladsy
Aangepaste persoonlike lyste wat nie privaat is nie, is sigbaar op ons profiel bladsy
Kliek dit
Almal kan nou maklik die items op die lys sien
Jy kan baie aangepaste persoonlike lyste skep soos hierdie premie lid gedoen het
Privaat Item Notas Diens laat jou toe om privaat kommentaar by te voeg op elke item op jou lys
Gaan na "My Rekening" bladsy
Blaai af
En kies die privaat nota opsie
Kliek op die "Opdateer rekening" knoppie
'n Boodskap bevestig dat jou rekening besonderhede opgedateer is
Nou, elke item het twee bokse vir notas
Openbare notas gaan in die linker boks
En privaat notas gaan in die ander boks
Nou, wanneer die item by een van ons standaard lyste bygevoeg word (in hierdie geval die versameling lys)
Slegs die openbare nota is sigbaar vir ander lede
In die volgende voorbeeld bied ons 'n item aan te koop
Ons voeg dit by ons "Verkoop" lys
Die publiek nota gee die prys en toestand
En in die privaat nota noem ons die kosprys en hoeveel items ons nog het
Slegs die openbare nota is sigbaar vir ander lede
Premie Lede Verligting Diens beteken dat jy meer sigbaar aan ander lede sal wees
Kliek op "My Rekening"
Kies die "Premie Lede Verligting" opsie
Kliek op die "Opdateer rekening" knoppie
'n Boodskap bevestig dat jou rekening besonderhede opgedateer is
Die beklemtoon van premie lede is duidelik sigbaar op versamelaar lys bladsye
Premie lid beklemtoon is duidelik sigbaar op jou profiel bladsy
Premie lede beklemtoon is duidelik sigbaar op 'n enkele item bladsy, by die gedeelte van die "versamelaars inventaris"
Beklemtoon lede verskyn eerste
Verwydering van Advertensies Diens
Advertensies op Colnect is verskaf vir twee redes: dit verskaf jou met relevante inligting wat jy dalk wil hê en ondersteuning van Colnect
Maar as 'n premie lid, kan jy kies om advertensies te verwyder
Kliek op "My Rekening"
eBay advertensies vertoon items wat tans verkoop word op eBay.
Ons probeer om hierdie relevant te maak vir die items wat jy op die oomblik kyk op Colnect
Kies "Versteek eBay advertensies" as jy nie van plan is om items op eBay te koop nie
Google advertensies is algemene advertensies
Google probeer om die advertensies te koppel aan die inhoud van die bladsy wat jy sien om die kans te verhoog dat die advertensies interessant sal wees vir jou
Kies "Versteek Google advertensies" as algemene advertensies wat van geen belang vir jou is nie.
Kliek op die "Opdateer rekening" knoppie
'n Boodskap bevestig dat jou rekening besonderhede opgedateer is
As jy enige vrae het moet asseblief nie huiwer om ons te kontak deur middel van ons support forum
Gelukkige Versamel :)