Tip:
Highlight text to annotate it
X
Our Father, which art in heaven, Onse Vader wat in die hemele is,
Hallowed be thy name. laat u Naam geheilig word;
Thy kingdom come, laat u koninkryk kom;
Thy will be done, laat u wil geskied,
On earth as it is in heaven. soos in die hemel net so ook op die aarde;
Give us this day our daily bread; gee ons vandag ons daaglikse brood;
And forgive us our debts, en vergeef ons ons skulde,
As we forgive our debtors; soos ons ook ons skuldenaars vergewe;
And lead us not into temptation, en lei ons nie in versoeking nie,
But deliver us from evil. maar verlos ons van die Bose.
For thine is the kingdom, Want aan U behoort die koninkryk
and the power, en die krag
and the glory, en die heerlikheid
forever! tot in ewigheid.
Amen! Amen.