Tip:
Highlight text to annotate it
X
Verken die verborge verhale van die wêreldkultuur, soos nog nooit tevore.
Die Google Kulturele Instituut en sy vennote het van die wêreld se grootste argiewe, geleenthede en kulturele materiaal byeengebring in één aanlyn hulpbron.
Verdiep jou in unieke foto's, oorspronklike manuskripte, seldsame kuns en persoonlike getuienis vir 'n werklik boeiende ervaring.
Elke virtuele uitstalling is maklik om te navigeer.
Gebruik die skuifbalk om die persoonlike getuienis en foto's van belangrike wêreldgebeure eerstehands te bekyk.
Of beweeg deur die uitstallings met die pyltjies.
Zoem in op prente en dokumente, lees beskrywings en agtergrondinligting en kom meer te wete.
Klik die Ontdek-oortjie onderaan die bladsy vir verbande tussen gebeure.
En blaai deur verwante uitstallings.
Verfyn jou soektogte en filtreer volgens foto, dokument of video.
En wys jou vriende en familie wat jy op Google+ ontdek het deur te klik op die+1-knoppie op enige bladsy.
Ontdek verborge skatte, verken versteekte waarhede en doen in meer diepte navorsing oor wêreldgebeure wat ons moderne geskiedenis gevorm het.
Die Google Kulturele Instituut