Tip:
Highlight text to annotate it
X
Hoekom ontduik jy nie hierdie stryd
soos jy gemaak het met Vietnam nie
want jy het omtrent soveel kans
om my te oorwin as LeBron
Ek's 'n vlieënde masjien
soos die wêreld nog nooit gewaar het nie
jy kan een man veg
ek dryf deur 'n hele span
Ek smoor 'n vent
met sy eie springtou
ek sal jou rook wanneer ek voortvloei
jou Kentucky gebraaide grap
vantevore gefladder soos n vlinder
steek soos n by
nou dribbel jy dubbele balle
wat niemand kan sien nie
Hier kom Jordan
groot tong wiegend
vlieg deur die lug
soos 'n groot dom kabouter
jy's die enigste Bul
leliker as Rodman
om met my te mors is dobbel
jy het 'n probleem
jou hele basketbal loopbaan
het veeg gedraai
toe jy terugekeer het as 'n towenaar
nes Gandalf die Swarte
jy moes eerder jou lelike tekkies
op 'n rak gepak het
bly by golf
jy kan die bal vir jouself hou
Ek's so mooi
my hande is so vinnig
ek sal jou gesug terug neuk
na jou Hitler snor toe
nou jou pappa het gesterf
en ek voel vir jou gesin
maar jou basketbal loopbaan
nou dit was 'n tragedie
Man jy maak my siek
maar ek is beter af met die griep
jou moet dat die Fresh Prince
jou kletsrym vir jou doen
Ek sou die mikrofoon aangee na Pippen
maar ek's nognie klaar met doele aanteken nie
bly in jou gesig
assof my naam George Foreman was
Ek het jou gesien Reggie Miller klap
seun wat's fout met jou?
jy veg soos die klein meisies
wie jou Nike skoene maak
McDonalds en onderbroeke
as korporatiewe bronne
jy bly by die Ritz
want jy het oorgegee aan moegoes
So Cassius wil gesels oor
tjeks wissel
Ek sal jou 'n les leer deur jou insekdoder
van jou broadway toeneelstuk af
oor die Japanese ou
wie op jou gesig sit
tref niks behalwe net nie
jy het nog niks gesien nie
man jy het beweging nodig gehad
want jy's so vol stront
Ek's die beter atleet
en 'n beter MC
veg my nog twee keer
en kyk hoe kry ek 'n drievoudige-herhaling
Beep beep
hoekom staaf jy nie daardie rommel nie
ek sal jou los soos Liston
plat op jou boude
jy moet terug hop
na North Carolina seun
want jou kletsryme suig
meer as wat Space Jam het