Tip:
Highlight text to annotate it
X
Jy kan al jou gunsteling vermaak op Google Play kry
en flieks, musiek en
nog meer geniet – reg op jou rekenaar. Jy kan ook vir programme en speletjies
soek en dit aflaai,
maar dit is net vir gebruik op jou gesteunde Android-toestelle,
nie jou rekenaar nie. Hier's hoe dit werk: kom ons sê jy berei voor vir 'n
groot reis en het 'n paar prettige goed nodig om jou die tyd te help omkry.
Maak eers die Play- winkelprogram op jou foon of tablet oop
en laai 'n item af. Die volgende keer wat jy Google Play op jou rekenaar besoek
by play.google.com, kan jy die toestel kies waar jy iets wil installeer
Vir daardie handige Maps-programme, kies dus jou foon vanaf jou geskakelde toestelle.
En vir al daardie speletjies vir die gesin, kies jou tablet.
Met behulp van 'n mobiele data- of Wi-Fi-verbinding word jou items direk na jou mobiele toestelle afgelaai
sonder dat dit ooit nodig is om aan jou rekenaar te koppel. As jy dus volgende keer jou
programme en speletjies vir jou Android-toestelle wil aanvul,
kan jy op Google Play soek-en-koop op jou rekenaar en Google Play die res laat doen