Tip:
Highlight text to annotate it
X
Wel, dis 'n triestige dag hier in Londen, maar dit kon erger gewees het
Ek kon in Saudi Arabia gewees het waar manne manne is en vrouens koeie. Kan ek dit sê?
Die Saudi Arabiese Menseregte Kommissie, dis nou 'n versameling woorde om jou deurmekaar te maak,
maar blykbaar bestaan hierdie organisasie werklik, en hulle beplan om te kla
later hierdie maand by 'n geleentheid in Kopenhagen dat Muslims wat in Europa woon, menseregte ontsê word
en nie toegelaat word om hulle geloof vrylik te beoefen nie. Hoe klink dit? 'n Lesing omtrent menseregte
deur Saudi Arabië. Wat is volgende, dierewelsyn deur Koreane? " Word dit enigsins meer surreël", vra jy jouself.
JA,blykbaar tog, want hulle wil ook hê dat ons moet ophou om Islam te vergelyk met terroriste.
wat 'n bietjie lagwekkend is, komende van Islam en die bewakers van terrorisme.
In a normale gemeenskap, die persoon wat opstaan om so 'n toespraak te maak, sal by die deur uitgegooi word
die oomblik wat hy sy mond oopmaak. Of, nog beter, geteer-en-veer op 'n paal in 'n rivier gegooi word
Maar hierdie is Europa, dus luister ons eerder wat hy sê, neem dit alles in
en dan verander ons ons manier van dinge doen, soos gewoonlik. Net hierdie week in die VK, is ons meegedeel dat 'n vooraanstaande
ketting supermarket, Moslem kassiere nou toelaat om nie alkohol te hanteer as hulle nie wil nie,
dus kan jy daarop wed dat hulle nou gaan toustaan om "nie te wil nie".
Alreeds het ons 'n apteker wat nie geboortebeperking pille verkoop agv sy godsdiens, 'n Moslem tandarts wat weier om
'n vrou te behandel omdat sy nie 'n kopdoek aan het nie, en nou word ons vertel dat party Molsem dokters weier
om sekere mense te behandel agv hulle kastige geloof. Hier in die VK het ons 'n term vir hierdie gedrag
Ons noem dit " skoorsoek". En ons hou nie daarvan dat mense skoorsoek nie. Dit maak ons "de-moer in"
en dit maak ons "gathare taai". Dis 'n kulturele ding.
As Moslems regtig so onderdruk is soos die Saudies wil hê ons moet glo, hoekom is daar dan planne
vir 'n Saudie-befondste massiewe moskee wat gebou gaan word in Londen, nogal die grootste in Europa
Wat sê julle nou, Denemarke? Ons weet dat julle bitter graag dit eerder wou gehad het.
En dit gaan gebou word reg langs die terrein vir die 2012 Olimpiese Spele, as die beplannings kommissie dit goedkeur
Selfs plaaslike Moslems het geprotesteer oor die plan.Hulle se dat hulle sal uitgestoot word
want hierdie moskee sal bestuur word deur ekstremiste vir ekstremiste , en dit beteken dat die plan gewaarbog is
om goedgekeur te word, en dat die Londen Olimpiese Spele gedomineer gaan word deur 'n moskee die grootte van 'n stadion.
Ek weet nie of die marathon onderbreek gaan word vir daaglikse gebede nie, of vroue atlete geforseer sal word om te kompeteer in tente nie
maar ek is seker dat as die mal moella van multi-kultuurisme, Ken Livingston, die burgermeester van Londen, enigiets hiermee te doen het,
dit nie vêr van die teiken sal wees nie. Die feit dat die Saudies voel hulle kan wegkom met hierdie siniese twak,
wys hoeveel ons al rondgestoot is hier in Europa.
Radikale Islam het gesien wat ons is, 'n sissie. Dit het gesien dat politieke korrektheid is soos 'n dwelm
wat ons net nie kan ophou inspuit nie, selfs terwyl ons weet dat dit ons gaan doodmaak. En hulle trek volle voordeel daaruit,
hulle draai ons eie sin vir regverdigheid teen ons en laat ons onsself minag vir een van ons beste kwaliteite.
Enige toegewing word gesien as 'n teken van swakheid, wat verder uitgebuit kan word, want daar is geen dialoog
met radikale Islam nie. Dit wil nie ooreenkoms hê nie, dit wil gehoorsaam word.
Dit *** dit het die God-gegewe reg, nogal toepaslik, om die reëls te maak, nie net vir Moslems nie, maar vir almal
en party van ons, eerlik, *** dis teveel gevra. Maar as jy *** dis onredelik,
al wat ek kan sê is dat my vryheid is meer belangrik as jou geloof. BAIE, baie meer belangrik.
En buitendien, ek het hierdie natuurlike weersin daarteen om geboelie en rondgestoot te word
deur bevooroordeelde wanopgevatte vertraagdes. En ek se dit met die diepste respek.
En voordat iemand my weer beskuldig van belediging van Islam, word groot!. Ek het nie nodig om Islam te beledig nie
daar is alreeds soveel Moslems wat dit namens my doen , elke keer wat hulle 'n selfmoordgordel aansit
of iemand stenig vir die misdaad om 'n private lewe te hê. Dis die mense wat Islam beledig
nie mense soos ek nie. Natuurlik besef ek dat Islamofasiste neem alle kritiek op as belediging, by uitstek,
maar, om regverdig te wees, dit sal bietjie moeilik wees om te *** aan 'n kompliment, nie waar nie?
Wat se jy? "Goeie jihad. Ek hou van jou dogma. Goed gedoen met die bevooroordeling en haat"?
Daar is regtig nie baie ruimte nie, is daar? Hierdie is die mense wat Islam beledig.
Hierdie is die ware vyande van Islam. En die grootste vyand is die koninklike familie van Saudi Arabië,
want dis hulle aktiwiteite, befondsing en aanmoediging van koudbloedige moord namens godsdienstige dogma
wat Islam so gevrees maak en afgekeur word in die beskaafde wereld, nie agv mense soos ek nie.
Die Moslem bevolking moet kennis neem van hierdie feit, dit erken en aanvaar.
Ons, die Weste, wel, ons goeie vriende die Saudies voer oorlog teen ons, en ons is so vet en laks
ons weet dit nie eers nie, dus, miskien verdien ons alles wat ons kry.
Mense het my gese, " Jy spreek dit verkeerd uit, die nie Sordi nie, dis Sowdi"
Ok, goed genoeg, ek is gelukkig om die uit te spreek as Sowdi. Ek sal selfs gelukkiger wees as die land net Arabië genoem word
en die Middeleeuse kranksinniges wat die die land tans bestuur, terug is in die woestyn
in hulle tente met hulle vee, waar hulle in werklikheid hoort.
Om die waarheid te sê, Ek sien uit na die dag wanneer ons onsself heeltemal kan speen van olie
en uittrek uit die Midde-Ooste, en dan kan Sordi of Sowdi Arabië stil-stil teruggaan na die Steentydperk
tensy hulle instaat is om hulle ander groot natuurlike bron uit te buit, en begin om eieroorlosies uit te voer.
Nou dit is iets om voor te bid. Vrede