Tip:
Highlight text to annotate it
X
Ons het op 4 Julie 'n versoek aanlyn gerig
om deel te neem aan 'n kortfilm oor interafhanklikheid.
Kunswerk en video van regoor die wereld het verskyn.
Hier volg wat ontvou het...
Wanneer, in die loop van menslike gebeure...
dit noodsaaklik raak
om fundamentele eienskappe te erken
wat ons verbind.
Ons moet dan herevalueer
waarhede wat ons vanselfsprekend ag.
Dat alle mense as gelykes geskape is
en verbind is
Dat alle mense as gelykes geskape is en verbind is.
Dat ons die doelwitte van die lewe deel
vryheid
geluk
kos
water
beskutting
veiligheid
opvoeding
geregtigheid
en die hoop op 'n beter toekoms.
Dat ons gesamentlike kennis
ekonomie
tegnologie en omgewing
fundamenteel interafhanklik is.
Interafhanklik.
Dat dit wat ons dryf as 'n spesie
ons nuuskierigheid is
ons vermoe om te vergewe
ons vermoe vir waardering
ons waagmoed
en ons behoefte om kontak te maak.
Dat hierdie dinge wat ons deel
uiteindelik ons sal help om te ontwikkel
tot ons volle gesamentlike potensiaal.
En terwyl ons ons probleme ernstig moet opneem
ons nooit onsself te ernstig moet opneem nie
Want iets anders wat ons verbind
is ons vermoe om te lag
en ons poging om te leer uit ons foute.
Sodat ons kan leer uit ons verlede
ons plek in die wereld verstaan
en ons gesamenltlike kennis gebruik
om 'n beter toekoms te skep
So dalk is dit tyd
dat ons as 'n spesie
wat dit geniet om te lag
vrae te vra en kontak te maak
iets radikaal en waar te doen.
Vir eeue het ons onafhanklikheid verklaar
Dalk is dit nou tyd
dat ons as mense
ons interafhanklikheid verklaar
Interafhanklikheid
Om ons Interafhanklikheid te verklaar...
laat dit uitkring [letitripple.org]
verklaar: laat die nuus uitkring
'Let it Ripple: Global Films for Mobile Change