Tip:
Highlight text to annotate it
X
DARIA: Ek het altyd gedroom daarvan om rondom die wêreld te reis en mense te kry met wie ek
musikaal en persoonlik kon verbind. Dit het nou begin gebeur.
Ons het 'n globale venue vir regstreekse musiek ontdek.
RON: Ek wens almal
kon ervaar wat ek ervaar het. Hoe verder jy terugstaan, hoe meer tref dit jou
dat ons almal verbind is. Wanneer ek 'n foto plaas,
dra mense daartoe by en dit maak die hele ervaring soveel ryker. FRANK: Domenic is
sewe. Hy het Chron's Kolitis - 'n siekte. Google+ het my definitief
'n platform gegee wat ek nog nêrens anders gekry het nie.
Dis nie net dokters wat 'n verskil kan maak nie,
dis ek en jy.
SHINAE: As iemand my vertel dat iets wat ek geplaas het,
hulle geïnspireer het om iets te kook wat hulle nog nooit voorheen gekook het nie,
laat dit my voel dat dit wat ek doen, 'n doel het.
RICHARD BRANSON: Ek vermoed dis net - jy's net op die randjie van hierdie
revolusie van mense wat in staat is om hierdie stem te hê en dit te sê.