Tip:
Highlight text to annotate it
X
My naam is Jerry Daykin en ek is die sosiale media-bestuurder vir Cadbury.
Daar is nie baie volwasse mans wat die geleentheid het om heel dag lank oor sjokolade te *** soos wat ek doen nie.
Ek's Cameron Ring, mede-stigter van Dandelion Chocolate, 'n kleinmaat sjokoladefabriek in San Francisco.
Word gevind regoor Google Search, Maps en meer.
Google+ Bladsye laat ons as 'n massiewe globale handelsmerk koppel met sjokoladeliefhebbers en ons Cadbury-aanhangers.
Dit help ons ook om ons soektog te verbeter en dit help ons ook om nuwe verbruikers na ons produkte te lok.
Betrokkenheid by daai soort kerngroep het ons laat groei en groei en nou vind ons dat miljoene mense na ons bladsy toe kom en na ons inhoud kyk.
Mense verstaan dat ons bestaan, dit waaroor ons gaan en waar om ons te kry
As ons eers klante by die deur in het, is dit regtig net nodig om hulle die sjokolade te laat probeer.
Raak betrokke by jou aanhangers, volgers en klante.
Met Google+ Bladsye kan ons die mense in ons gemeenskap bereik en hulle laat weet watter geleenthede aan die gang is en *** of hulle wil kom kyk daarna.
Om terugvoer te kry en mense by die deur in te kry is beide dinge wat Google+ ons help doen en dis fantasties.
Die 1e keer ooit wat ons in 'n Hangout was saam met van ons verbruikers en net hul opwinding oor om persoonlik te kon praat met 'n reuse globale handelsmerk. Dit het regtig dit tuisgebring oor hoe 'n kragtige nutsding dit is.
Jy sou dit nie op enige ander platform kon doen nie.
Skep 'n bladsy om jou globale handelsmerk te laat groei
plaaslike besigheid
nie-winsgewend
liga
ontmoet
span
nie-winsgewend