Tip:
Highlight text to annotate it
X
Hierso aan, aan die linkerkant sien ons...
Aan die regterkant sien ons...
...die kopknippers
Alles is veilig|heeltemaal veilig...
Emo?
Emo.
Oppas!
Het jy seergekry?
Ek *** nie so nie..|en jy?
Als reg.
Staan op.|Emo, dit is nie veilig nie
Kom ons gaan.
Wat's volgende?
(Jy sal) Jy sal sien! Jy sal sien...
Emo.|Hiernatoe.
Volg my!
Maak gou Emo!
Jy let nie op nie!
Ek wil dit maar net antwoord... | ...die foon
Emo, kyk -|Ek bedoel luister.
Jy moet leer om te luister
Dis nie sommer net 'n speletjie nie.
Jy, ek bedoel, ons kan maklik hier sterf
Luister...
Luister na die klanke van die masjien.
Luister na jou eie asemhaling
Word jy nooit moeg hiervoor nie?
Moeg?!?
Emo, die masjien is soos....soos klokwerk
Een verkeerde skuif en...
...en jy word verbrysel tot 'n pappery!
Maar is dit nie -
'n Pappery Emo!|Is dit wat jy wil he? 'n Pappery?
Emo, wat is jou doel in die lewe?
Pappery!?
Emo, maak toe jou oë
Hoekom|Nou!
OK...
Goed.
Wat sien jy aan jou linkerkant Emo? Wat?
Niks.|- Regtig?
Nee, absoluut niks.
Regtig...en aan jou regterkant?|Wat sien jy aan jou regterkant Emo?
Dieselfde Proog, presies dieselfde...
Niks!
Wonderlik...
Luister Proog! *** jy dit!
Kan ons soontoe gaan?
Daar? |Dis nie veilig nie.
Maar...|- Vertrou my, dit nie veilig nie.
Miskien kan ek...
Nee.
maar..
NEE!
NEE!!!
Enige verdere vrae Emo?
Nee?
Emo?
Ja?
Emo, waarom?...
Emo...
...waarom sien jy nie |die skoonheid van die plek nie?
Hoe dit alles werk...
hoe...hoe perfek dit is nie?
Nee Proog,...ek sien dit nie!
Ek sien dit nie want daar is niks om te sien nie...
En hoekom sal ek my lewe toevertrou | aan iets wat nie daar is nie?
Wel, kan jy dit verduidelik?
Antwoord my!
Proog...
Jy's 'n siek man!
Bly weg van my af!
Nee! Emo! Dis 'n lokval!
Ha, "Dis 'n lokval" - ha
Aan jou linkerkant sien jy...|die hangende tuine van Babilon
Hoe's daai vir 'n lokval?
Nee, Emo.
Aan jou regterkant sien jy...|...raai wat!
...die kolos van Rhodus!
Nee!
Die kolos van Rhodus|en dis hier net vir jou, Proog.
Dit is daar...
Glo my,|Emo...
...dit is.|...dit is.