Tip:
Highlight text to annotate it
X
Gebring aan jou deur die PKer @ www.Viki
Episode 1
Oh Ha Ni?
Oh Ha Nie?!
Ja?
Waaraan *** jy so vroeg in die oggend?
Kinders, studeer is moeilik, ne?
Ja...
Is die moelik?!
Ja!
Ek weet, wat dit beteken om as 'n volwasseme te lewe in Suid Korea.
Hoe eensaam en moeilik dit is...
Hou op om in jou sak te vroetel?
Vee weg daardie val oe!
Egter, selfs as julle kla oor hoe moeilik dit is...
Kan dit vergelyk word met die stres wat 'n derde jaar onderwyser moet verduur?!
Ken julle die bitter smaak van die onderwys organisasie!!
Dit lyk asof ons punte uitgekom het, ne?
Dis reg.
Ons het seker weer laaste gekom. Dit is nie die eerste keer nie. Ek verstaan nie hoekom sy so ontsteld word elke keer.
Jou huis se konstruksie is klaar ne? Gaan jy nie 'n huiswarming partyjie hou nie?
Ek het nog nie tyd gehad om enige van my goed uittepak en te organiseer nie.
Ek en my pa kom laat huistoe elke dag.
Laat *** Joon Gu dit vir jou doen. Vroeer het jy jou so aangestaar.
Nee!!
As dit nee is wat dan anders is dit?
Hy het selfs by die kuns klub aangesluit as gevolg van jou.
Word jy nooit moeg daarvoor nie?
Wat...hierdie?
Hey, as die dogter van 'n varkskenkel restaurant moeg word vir hulle wie anders sal dit dan kom eet?
Ha Ni, is jy moeg daarvoor om noodles te eet?Ek meen word die dogter van 'n noodle restaurant moeg daarvoor om noodles te eet?
Ek word nooit moeg vir my pa se noodles nie.
Jou restaurant se noodles is rerig smaaklik! Ek keur dit goed, ek keur dit goed!
Ek stemsaam!
Hi!
Hi!
Hey?
Het sy ons nou net so gegroet?
Huh? Wat is dit? Hoekom kom dit nie uit nie?
Dankie.
Dankie...?
Die senior middel kwartaal eksamen,Baek Seung Jo Oppa het weer eerste plek gekry.
Is die eerste plek so belangrik?'n Perfekte telling! Hy het 500/500.
Wat? Het Baek Seung Jo weer 100% gekry?
Is hy 'n mens?
Ek het gese hy is nie 'n mens nie.
Hy is 'n gees. "Gees van die Bos".
So ek was besig om hierdie wit perd te volg en toe...
Dit het verdwyn en het skielik weer verskyn!
Ernstig... Hoe behoort ek dit te se?
Dit is die soort van skoonheid waarvan jy 'n hap wil uitneem!
Neem 'n hap?!
Dit is toe dat ek besef hoe dit moet voel om soos 'n vampier te wees.
Miskien in the begin was vampiere ook so.
Die nek van die meisie wie hy liefgehad het was so wit en so mooi...
Hy het geen keuse gehad hy moes haar byt!
Rerig Ha Ni, neem net 'n hap van hierdie varkvoet.
Ja! Ek is nie besig om dit optemaak nie!
Reg, so eet dit net.
Byt dit, hier, hier!
Seung Jo oppa...
Jy kan hierdie een kry. Ek het dit nou net gekoop.
My ma het vir my gese om vir jou ma groete te stuur.
Ek is Jang Mi. Hong Jang Mi.My ma en jou ma is na aan mekaar.
O genade! Dit werk alweer nie.
Ha Ni sunbae!
Dit kom nie uit nie!
Daardie sunbae het my gehelp om dit te kry.
Ha Ni sunbae, maak gou!
Hierso Oppa.
Oppa jy het alweer 'n perfekte telling gekry, ne?Sjoe! Jy is die beste!
Ha Ni!
Oh Ha Ni!
Oh Ha Ni!
OH!
HA!
NI!
Dit is hoekom jy net moet bieg.
Bieg?
Ons gaan binnekort gradueer.Hoelank gaan jy nog so wees?
O! Dit is omdat ek nie bieg het nie.
Omdat hy nie weet hoe ek voel nie, dit is hoekom hy homself nie teenoor my kan uitspreek nie.
Omdat hy skaam is.
Waarna is jy opsoek?
Ek die woord "skaam".
Reg, ek het die gevind.
Ek gaan op 'n wonderlike manier bieg.
Maar hoe behoort ek dit te doen?
Ek wil baie indrukwekkend wees.
Wat van dit?"My dierbare Seung Jo, ek is lief vir jou".
O... dit is nie sleg nie!
Nie sleg nie? Wat nou!
Waarna is jy opsoek?
Ek is opsoek na die woorde "nie sleg".
Het jy nie enige goeie idees nie?
Jy het al baie boeke gelees.
As diere bieg, dan dans hulle.
Dans?
Fisse, voels, en pikkewyne ook en selfs vrugte vliee. Hulle dans almal...die "Hofmaak Dans".
Hofmaak Dans?
Eish.
O genade! Ons ontmoet weer.
Ja. Ons bestudeer 'n lewende model vandag, ne?
As 'n senior, behoort jy nie te studeer nie?
Ja! Ons doen nie goed soos studeer nie.
Is jou keel reg?
Dit het gelyk asof jou keel uitmekaar wou skeer daar.
Ja!
Moenie.
Dit sal egter nie moeilik wees nie?
Um?
Wat is?
Niks.
O.
Seung Jo...
...hou ook van meisies met groot borste?
Natuurlik.
Is Seung Jo Oppa nie ook 'n man nie?
Maar hoekom is Joon Gu Oppa nog nie hier nie?
Hy weet hy gaan ons model wees vir vandag, ne?
Gebring aan joy deur die PKer span @ www.Viki
Wat is dit?
Wat wat wat is dit?
Beweeg dit uit die pad!
Wat is dit?
Dit is 'n hioender.
'n Hioender?
Wat is 'n hioender?
Hoender, 'n hoender.
O!
Dit is Samgyetang!(Koreaanse hoender sop)
Dit is Samgye...
Dit is vir jou.
Hoekom gee jy dit vir my?
Kyk hoe lyk jy! Jy is so maer.
Joon Gu Oppa!
Maak gou en maak klaar,ons het nie tyd om te mors nie.
Dis reg, dis reg!
Jy moet dit alles eet!
Laer jou heupe 'n bietjie meer.
En arm ***...
Lig jou been 'n bietjie.
Huh?
'n Klein bietjie meer...
So?
Nee, 'n klein bietjie meer.
So?!
Stop!
Reg, vandag se konsep is die opneem van beweging.
Reg...Laat ons begin.
Ahh my gewrigte pyn!
Ek voel asof ek gaan sterf,
maar sien jy! Ha Ni kyk na my op die oomblik.
Ha Ni is besig om my te teken.
Hierdie soort pyn
dit is niks!'n Man wat verlief is
weet nie hoe om tou op te gooi nie!
[Bieg...Hofmaak Dans...Gollum...?♡]
Watse soort bliksem...
Genade...
Kan jy nogsteeds lag as jy hierna kyk, Mej. Song Gang Yi?
Mnr. Song Ji Ho se klas het baie wit plakkers hierso...
En waar daar 'n klomp blou plakkers is......verteenwoordig jou studente, Mej. Song Gang Yi.
Dit is baie blou, ne?
Jy is reg. Dit is soos 'n oseaan.
Onderwys Song!!
Ja?
O nie Mnr. Song, maar Mej. Song.(dieselfde familienaam)
Onderwyser Song GangYi, jou klas bringdie hele skool se gemiddelde grade af!
Hierdie kinders hierso!
Oh Ha Ni, Dok Go Mi Na,Jung Ju Ri en *** Jun Gu!
Doen ten minstens iets met hierdie vier kwaadstekers.
Kan net so goed nie toelaat dat hulle die toets te neem!
Hulle is so 'n verleentheid!
Verleentheid!
Dat so 'n intelligente student soosBaek Seung Jo bereid was om ons skool by te woon...
Ek is regtig dankbaar.
Nou, vir die finale afronding.
Jy weet dat as jy 'n bietjie detail byvoegdie spiere meer realisties sal lyk, reg?
Joon Gu Oppa, jy kan nou afkom.
O, reg.
Eina!
Aggg!
My been, my been!
Ek voel asof ek gaan sterf.
O, net daar!
Dit is goed, goed!
Ha Ni Sunbae!
Ja?
Hoekom?
Wat?
Wat gaan aan?
Huh?!
Wat is dit?
Lyk ek so?
[So Pal Bok Guksoo](Koreaanse noodles)
Hi Ni! Rekenning!
O, reg.
Rekenning asseblief.
Ja.Geniet you kos.
Ons kan toelaat dat hulle die hele nag droog word en hulle dan more afhaal.
Ek kan net nie sê nie.
Vandat ek 'n baba was het ek gesien hoe jy dit doen.
Ah, toe jy klein was, was die die dak oop.
Maar deesdae hoe mense nie daarvan dat dit in die buitelug gedroog word aangesien die lug sleg is.
Ons het dit in die buitelug gedroog toe ek 'n baba was.
Reg?
Huh?
Het jy dit nou net gese?
Pa?
Ek vermoed so...
Pa...
Ja?
Pa, hoe het jy vir ma jou liefde gewys?
My liefde gewys?
Ek bedoel gebieg!
Huh?
Ek bedoel...Pa, jy ken my vriendin Ju Ri, reg?
Ja.
Wel, sy hou van iemand,
en sy wonder hoe om vir hom te se.
Jy sien, toe was my kar 'n stuk gemors!
Ek het jy ma vir 'n rit in daardie kar geneem
en ons het deur die hele stad gejaag!
Dit het gevoel asof daardie kar gaan omslaan en asof die bande gaan afval.
Jou ma het gevra of ek mal is?
Sy het geskree dat ek haar moet laat uitklim.
En toe?
Terwyl ek daardie kar bestuur het, het ek vir haar teruggeskree.
"Wil jy my soen of wil jy met my uitgaan?"
"Wil jy met my uitgaan of wil jy saam met my bly?"
"Wil jy saam met my bly?"
"Of wil jy net saam met my sterf?!"
En toe...
Het sy gese sy wil samm met jou lewe?
Nee.
Sy het gevra, "Wil jy sterf?"
"Moenie 'n grap maak nie."
Wat is dit?
Ha Ni, sy het my later vertel dat sy teen daardie tyd al byna vir my geval het.
Rerig?
Hey Baek Seung Jo.
Wil jy my soen of wil jy met my uitgaan?
Wil jy met my uitgaan of wil jy saam met my bly?
Wil jy saam met my bly or reg daar...
Bam!
Wil jy begrawe word?
Sekerlik wanneer jy bieg... 'n brief wat goed uitgedink is werk die beste uit.
'n Brief?
Ja.
Iets soos 'n liefdesbrief.
Pa!
Ek sal jou later by die huis sien!
Unni! Goeie werk!
Ha Ni! Maak jou kamer skoon!
O... nee...
Ek is jammer.
Dis reg.
Aigoo.
Het sy 'n geliefde gevind?
Ek wil met jou trou, aanvaar my hart.
Playful Kiss-
[Baek Seung Jo]
Is daar nogsteeds geen antwoord nie?
Het jy jou naam geskryf?
Ja/
En jou foonnommer?
Ja.
Maar ek *** nie ek gaan skakel nie.
Wel, jy weet nooit nie. Daar is altyd SMS.
Miskien het hy dit nog nie gesien nie.
O!
Hy kom hiernatoe!
Wat gaan ek doen?
Het hy jou gesien? Hy is dalk hier vir jou.
Miskien het hy nie die brief gelees nie?
Miskien het hy nie vir Ha Ni gesien nie?
Reg?
Ha Ni!!!
Oh Ha Ni!
Oh Ha Ni!
OH HA NI!!!
Oh Ha...
Wat moet ek doen?
Ha Ni!!!
Oh Ha Ni!!!
Oh... Ha...
Hy gaan net loop?
Ha Ni!
Oh Ha Ni!
OH HA NI!
Los dit uit. Hou op.
Oh Ha Ni?
Is jy Oh Ha Ni?
Hy kom, hy kom, hy kom!
Ah Oppa!
Waar is hy? Waar is hy?
Ek het nie 'n antwoord verwag nie.
Dankie.
Moet ek dit nou lees?
Hierso?
Hey, Hong Jang Mi.
- Hey, Hong Jang Mi, jy beter dit teruggee!- Wat is dit?
Is dit a liefdesbrief aan Seung Jo Oppa?
- Gaan jy dit nie stopsit nie?!- Maar wat is dit?!
O genade! Hy get haar grammatika voute reggemaak!
Dit is nie 'n liefdesbrief nie. Dit is 'n eksamen papier! 'n Eksamen!
Punt D-!
"Eerlikwaar noem ek jou nie Seung Jo nie."
"Ek noem jou die "Gees van die Bos."
O my genade, sy noem hom 'n Gees van die Bos!
- "As jy vra hoekom..."- Wat opdeesaarde doen jy?!
Ek moes eintlik nie sover gegaan het nie...
maar...
Maar?
Maar wat?
Ek haat werklik dom meisies.
Waarheen gaan jy!?!
Vra omverskoning!
Jy lag?
Is dit vir jou snaaks?
Gee jy om om te beweeg?
Is jy doof? Ek het jou gese om omverskoning te vra!
Waarvoor moet ek omverskoning vra?
Omdat ek haar voute reggemaak het?
Hierdie klein bliksem...
Hey hey hey!!!
Sien jy net die voute raak in die brief?
Jy behoort te kyk na die stof van die brief en nie die woorde nie. Die gevoel wat sy in die brief ingesit het!
Ag, jou punk, gaan jy aanhou om dit te doen huh?
Laat ons dit doen.
Moenie net daar staan nie, baklei terug!
Het jy dit gesien?
Wat? ***? Is jy ***?
- Hey, kom. Kom! Bring dit aan!- Kom? Kom? Kom - vir wat?!
*** Joon Gu, jy! Kom na my kantoor onmiddelik!
- Maar onderhoof, dis nie wat jy *** nie. Luister asseblief na my.- Luister. Luister na wat?
Seung Jo, moenie hieroor bekommerd wees nie. Gaan en studeer.
Moenie rond hang met hierdie gek nie.
Die boonste 4% is in rooi. Oranje is die boonste 11%. Geen is al vir die voorlopige vier jaar dieselfde.
Groen is maar net daar om die ander studente beter te laat voel.
Julle ouens is pers. Julle is die verleentheid van die school.
Dit is wat die onderhoof gese het.
Daar is 50 plekke vir die studeersaal hierdie maand. Hulle is net nommers.
Maar ek is seker jy het agtergekom dat daardie nommers die studente wat die hoogste posisie het aandui, reg?
Ek weet nie hoe jy hier kan sit en lag en sulke onbenullige dinge skyf terwyl daardie lys hierso is nie.
Is jy dom of net dikvellig?
Ongelukkig verag ek meisies wat dom is of hulle dikvellig is of nie...
... hulle vul my met weersin.
[Baek Seung Jo]
[Oh Ha Ni]
Moenie hardloop nie!
Sal jy ophou om te hardloop?!
Hey, wat is jy besig om te doen?Jy is alreeds besig met jou 34ste rondte.
Twee meer.
Nog twee rondtes.
Wat is dit? Is sy besig om te oefen vir 'n maraton of iets?
Hoekom hardloop sy so veel?
Los haar uit.Ha Ni hou daarvan om te hardloop.
Ek veronderstel so. As jy kan universiteit toe kon gaan deur lang afstande te hardloop, sou Oh Ha Ni die voortou ingeneem het.
Jy is reg. My spesialiteit is om enigiets vir 'n lang periode van tyd te doen.
Selfs al moet ek kruip, ek sal daar uitkom.
Ek ook.
Kom laat ons gaan!
Laaste rondte, laat ons gaan!
Dis sy, dis sy! Die een wat teenoor Baek Seung Jo gebieg het en wat verwerp is!
Ek het gehoor sy is verneder en sy is nie eens mooi nie.
Ek verstaan nie vroue soos sy nie...
Ek weet!
Seung Jo Oppa behoort aan ons.
- Hey, Oh Ha Ni, Oh Ha Ni...- Wat?! Oh Ha Ni. Wat?
Tannie, dit is te veel.
Jy moet baie eet om krag te kry. Hoe anders gaan jy oorleef?
Sy is nogsteeds baie optimisties. As dit ek was, *** ek nie ek sou skool toe kon kom nie.
Se jy so? Sy is 'n senior maar sy weet nogsteeds nie hoe om Koreaans te skryf nie. Aigoo, how frustrerend.
Ha Ni! Die dubbelverdieping huis is rerig mooi!!
Waar is die sker?
Ummm...dit behoort te wees...
Dis hier.
Ha Ni!
Weet jy hoe oud hierdie tafel is?
Ouma het dit vir jou gee toe jy die noodle winkel oopgemaak het. Dit is ouer as wat ek is.
Dis reg! Die tafel is 21 jaar oud!
Daar is nie eers 'n krapmerk op hom nie! Dit is rerig stewig!
Toe jy klein was het jy hier gespeel...
Jjan~!(Verrassing!)
Ha Ni. Dit is 'n dubbelverdieping.Jy het 'n liedjie gesing van 'n dubbelverdieping, so hoe hou jy van die huis?
Ek hou daarvan.
Wat gaan aan?
Het jy nie goed gedoen nie?
Wat bedoel jy?
Aah...dit...laat
Niks.
Aigooo~
Dit was hier!
Hier, kyk hierna!
Dit is super oulik reg?
Jy was so klein gewees toe jy 'n jaar oud was.
Jy het soveel gegroei.
Maar nou is jy so, rebels!
Ek is nie!
My hand is dieselfde as Ma se hand.
Reg?
Huh?
Ja.
Pa.
Ha Ni~ Ha Ni~
Ons is hier!
Ek is ook hier!
Maak gou! Ek is so honger ek kan sterf!
Wow, dit is om oor te sterf!
Wow! Dit is net fantasties!
Wow, is dit jou kamer?
Dit is so naby!Reg?! Reg?!
Waar? Waar? Waar? Waar? Waar?
Wow, dit is fantasties!
Dit is so wonderlik hier.
Ha Ni jou huis is wonderlik!'n Dubbelverdieping!
Vir my, ek hou die meeste van dit!
Ha Ni! Is dit jou voet?
Ja.
Dis so oulik.
Hey!! Hou op! *** Joon Gu!
- Hoekom?- Kom nou kinders! Ha Nie, kry dit.
- Ja.- Ek sal dit kry.
Ek sal dit kry.
Dit ruik wonderlik!
Wow, dit lyk so goed.Aigoo.
Daar was nie veel tyd so ek het nie veel kos voorberei nie.
Wanneer het jy al hierdie kos voorberei?Dit is baie!
Dit is 'n fees!
Is dit reg?
Ons het gaste van Busan vandag to die hoofgereg is Busan se Mil-myun (Busan se plaaslike noodles).
Hoe het jy geweet? Dit is my gunsteling.
Wah. Dankie Pa!
- Ek sal lekker eet!- Ek sal lekker eet!
Vader!
Hmm?
Dit is om oor te sterf.
Om oor te sterf?
Ja, ek het Busan se Mil-myun vir 'n lang tyd geeet!
Maar dit is die beste.
Die noodles is sag maar nogsteeds so kouerig!
Dit lyk asof jy iets weet.
Ja vader. Jy kan dit nie besef nie maar my tong is baie sensitief.
By die fees die vorige jaar het Joon Gu Ddok Bok Gi gemaak. Dit was rerig goed.
Hy is anders as wat hy voorkom.
Wel, voorkoms gewys lyk jou gesig soos 'n beer se voet..
Beer se voet?
Wat? Het jy nie geweet nie?
Eet klaar...
Maar hoekom is die restaurant se naam SoPal Bok Noodles?
Ha Ni se ouma is So Pal Bok, dot is hoekom ons dit gebruik.
Jy bedoel jy het aangehou met die familie besigheid?
Dis reg!
My skoonma vir 40 jaar en ek vir 20 jaar.
Oooo~
Geen wonder. So 'n diep smaak kan nie van 'n amateur afkom nie.
Dis waar! Ek het geleer terwyl ek slae gekry het.
Ek wens my Ha Ni kan aanhou met die besigheid.
Maar dit lyk my nie sy het die talent vir kook.
Moenie bekommerd wees nie Vader! Ek en Ha Ni... saam...sal ons bes probeer!
Ha Ni!
Ha Ni!
Wow!
Hello.
Ja.
Dis Seung Jo.
Alfabet.
Hey!
Hello~
Kamera!
Rerig?